Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » es
es [boodskap #141562] Ma, 17 April 2023 14:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
es
Afbreking: es


Selfstandige naamwoord: es
Meervoud: esse
Verkleinwoord: essie
Meervoud van verkleining: essies

Betekenis:
• Iets wat soos die letter S lyk of klink.
• Die esboom of esdoring.
• (verouderd) 'n Klein verhoog waarop vuur gemaak word.

Gebruik:
• Hy gooi esse met sy motorfiets in die strate.
• Sy plant 'n es in die voortuin.
• Sy maak haar hande voor die es warm.

Sinoniem:
• haard
• herd
• kaggel
• vuurherd

Vertaling:
Engels: sharp turn; ash tree; fireplace, hearth
Nederlands: es; es; est

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuurherd
Volgende onderwerp: voorsiening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:33:33 MGT 2024