Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » interneer
interneer [boodskap #141560] Ma, 17 April 2023 11:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
interneer
Afbreking: in•ter•neer
Samestelling: intern + -eer


Werkwoord: interneer
Verlede tyd: het geïnterneer

Betekenis:
• Om 'n verpligte blyplek aan te wys.

Gebruik:
• Die politieke gevangenes is in 'n konsentrasiekamp geïnterneer.

Sinoniem:
• inhok
• inperk
• opsluit

Afgelei:
• internaat
• internering

Vertaling:
Engels: to intern
Nederlands: interneren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Spanjaard
Volgende onderwerp: vuurherd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:32:39 MGT 2024