Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deeltjiewerkwoord
deeltjiewerkwoord [boodskap #141556] Ma, 17 April 2023 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deeltjiewerkwoord
Afbreking: deel•tjie•werk•woord
Samestelling: deeltjie + werkwoord


Selfstandige naamwoord: deeltjiewerkwoord
Meervoud: deeltjiewerkwoorde

Betekenis:
• 'n Skeibare werkwoord; werkwoord wat uit twee dele bestaan.

Gebruik:
• "Opeet" (eet op, opgeëet) is 'n deeltjiewerkwoord omdat dit opgebreek kan word in "op" en "eet".

Sinoniem:
• partikelwerkwoord

Hiperoniem:
• werkwoord

Vertaling:
Engels: particle verb
Nederlands: scheidbaar samengesteld werkwoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opsoek
Volgende onderwerp: rukwind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:28:13 MGT 2024