Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inkeping
inkeping [boodskap #141554] So, 16 April 2023 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inkeping
Afbreking: in•ke•ping
Samestelling: inkeep + -ing


Selfstandige naamwoord: inkeping
Meervoud: inkepinge, inkepings
Verkleinwoord: inkepinkie
Meervoud van verkleining: inkepinkies

Betekenis:
• 'n Gleuf of groef in iets; inkerwing; insnyding.
• Ekstra spasie tussen die kantlyn en die teks; inspringing in 'n lyn; indentasie.

Gebruik:
• Die tablette het 'n inkeping in die middel sodat dit maklik in die helfte gebreek kan word.
• Die gedig gebruik die inkeping van versreëls om die woorde wat volg te beklemtoon en te laat uitstaan.

Vertaling:
Engels: notch; white space, indentation
Nederlands: inkeping

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tierboskat
Volgende onderwerp: opsoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 20:24:28 MGT 2024