Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lynsaad
lynsaad [boodskap #141552] So, 16 April 2023 16:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Lynsaad in 'n bottel.
Lynsaad in 'n bottel.
lynsaad
Afbreking: lyn•saad
Samestelling: lyn + saad


Selfstandige naamwoord: lynsaad
Meervoud: lynsade
Verkleinwoord: lynsaadjie
Meervoud van verkleining: lynsaadjies

Betekenis:
• Die saad van vlas.

Gebruik:
Lynsaad het talle gebruike: lynolie word daaruit gepers vir die behandeling van hout en dit word ook gekook vir die maak van lakseermiddels.

Sinoniem:
• vlassaad

Afgelei:
• lynsaadolie

Vertaling:
Engels: linseed, flaxseed
Nederlands: lijnzaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskermfees
Volgende onderwerp: tierboskat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 08:31:57 MGT 2024