Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lyftaal
lyftaal [boodskap #141484] Wo, 05 April 2023 11:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lyftaal
Afbreking: lyf•taal
Samestelling: lyf + taal


Selfstandige naamwoord: lyftaal
Meervoud: lyftale

Betekenis:
• Nie-verbale kommunikasie deur gebare, gesigsuitdrukkings, oogkontak en postuur.

Gebruik:
• Aan haar lyftaal kon ek sien dat haar geduld nou op is.

Sinoniem:
• liggaamstaal

Vertaling:
Engels: body language
Nederlands: lichaamstaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wapenkunde
Volgende onderwerp: ongestaaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:26:18 MGT 2024