Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wapenkunde
wapenkunde [boodskap #141483] Di, 04 April 2023 20:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wapenkunde
Afbreking: wa•pen•kun•de
Samestelling: wapen + kunde


Selfstandige naamwoord: wapenkunde
Meervoud:

Betekenis:
• Die studie van onderskeidingstekens soos die wapens van lande, stede, families, ens.

Gebruik:
• Die roos is 'n figuur wat algemeen in die wapenkunde gebruik word.

Sinoniem:
• heraldiek

Vertaling:
Engels: knowledge of arms, heraldry, blazonry
Nederlands: wapenkunde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staanplek
Volgende onderwerp: lyftaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:38:12 MGT 2024