Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bofbalveld
bofbalveld [boodskap #141477] Ma, 03 April 2023 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bofbalveld.
'n Bofbalveld.
bofbalveld
Afbreking: bof•bal•veld
Samestelling: bofbal + veld


Selfstandige naamwoord: bofbalveld
Meervoud: bofbalvelde
Verkleinwoord: bofbalveldjie
Meervoud van verkleining: bofbalveldjies

Betekenis:
• 'n Veld waarop bofbal gespeel word.

Gebruik:
• 'n Bofbalveld is vierkantig, 27,5 by 27,5 meter, met 4 bowwe waartussen die spelers hardloop.

Vertaling:
Engels: baseball field
Nederlands: honkbalveld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mnemoniek
Volgende onderwerp: teenkanting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:28:20 MGT 2024