Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » baanbreker
baanbreker [boodskap #141474] So, 02 April 2023 14:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
baanbreker
Afbreking: baan•bre•ker
Samestelling: baan + breker


Selfstandige naamwoord: baanbreker
Meervoud: baanbrekers
Verkleinwoord: baanbrekertjie
Meervoud van verkleining: baanbrekertjies

Betekenis:
• Iemand wat die weg berei of die voortou neem.

Gebruik:
• Willem Postma was 'n gevierde baanbreker op die gebied van die Afrikaanse skryfkuns.

Sinoniem:
• leier
• pionier
• voorloper
• voortrekker
• wegbereider

Afgelei:
• baanbrekerswerk

Vertaling:
Engels: pioneer
Nederlands: baanbreker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arbeidsaam
Volgende onderwerp: sluheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:25:19 MGT 2024