Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smaakpapil
smaakpapil [boodskap #141444] Do, 30 Maart 2023 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
smaakpapil
Afbreking: smaak•pa•pil
Samestelling: smaak + papil


Selfstandige naamwoord: smaakpapil
Meervoud: smaakpapille

Betekenis:
• 'n Knoppie (reseptor) op die tong wat smaak waarneem.

Gebruik:
• Hierdie gereg sal enige smulpaap se smaakpapille van die lekkerte kielie.

Sinoniem:
• smaakknoppie

Vertaling:
Engels: taste bud
Nederlands: smaakpapil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: papil
Volgende onderwerp: protese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:37:33 MGT 2024