Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ysingwekkend
ysingwekkend [boodskap #141442] Do, 30 Maart 2023 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ysingwekkend
Afbreking: ys•ing•wek•kend
Samestelling: ysing + wekkend


Byvoeglike naamwoord: ysingwekkend
Vergrotende trap: ysingwekkender
Oortreffende trap: ysingwekkendeste
Attributief: ysingwekkende
Partitief: ysingwekkends

Betekenis:
• Wat so erg is dat dit 'n mens koue rillings gee.

Gebruik:
• Die regter het die voorval as barbaars en ysingwekkend beskryf.

Sinoniem:
• afgryslik
• angsaanjaend
• angswekkend
• grusaam
• skrikaanjaend
• skrikbarend
• skrikwekkend
• verskriklik
• vreesaanjaend

Vertaling:
Engels: chilling, gruesome, appalling, ghastly, horrifying, frightening
Nederlands: ijzingwekkend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskuldig
Volgende onderwerp: papil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:37:18 MGT 2024