Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » witmossel
witmossel [boodskap #141440] Do, 30 Maart 2023 08:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skets van 'n witmossel.
Skets van 'n witmossel.
witmossel
Afbreking: wit•mos•sel
Samestelling: wit + mossel


Selfstandige naamwoord: witmossel
Meervoud: witmossels
Verkleinwoord: witmosseltjie
Meervoud van verkleining: witmosseltjies

Betekenis:
• 'n Tweekleppige skulpdier van Suid-Afrika se ooskus, Donax serra.

Gebruik:
• Die witmossel word tot 8,8 cm lank en word op sandstrande in die tussengetysone aangetref waar hulle hulself onder die sand ingrawe.

Hiperoniem:
• mossel

Vertaling:
Engels: white mussel
Nederlands: witte mossel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontbossing
Volgende onderwerp: verskuldig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:32:25 MGT 2024