Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » briket
briket [boodskap #141438] Wo, 29 Maart 2023 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
briket
Afbreking: bri•ket


Selfstandige naamwoord: briket
Meervoud: brikette
Verkleinwoord: briketjie
Meervoud van verkleining: briketjies

Betekenis:
• 'n Brandbare stof (tipies steenkool) wat in die vorm van 'n steen gepers is.

Gebruik:
Brikette brand nie so vinnig uit nie.

Sinoniem:
• brandstofkoek

Afgelei:
• brikettering

Vertaling:
Engels: briquet
Nederlands: briket

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swartmossel
Volgende onderwerp: ontbossing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:35:51 MGT 2024