Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verpleegkundige
verpleegkundige [boodskap #141376] Do, 23 Maart 2023 19:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verpleegkundige
Afbreking: ver•pleeg•kun•di•ge
Samestelling: verpleeg + kundige


Selfstandige naamwoord: verpleegkundige
Meervoud: verpleegkundiges

Betekenis:
• Iemand wat opgelei is om pasiënte te verpleeg.

Gebruik:
• 'n Verpleegkundige ondersteun pasiënte wat mediese behandeling ondergaan en verseker dat hulle gemaklik is en goed versorg word.

Sinoniem:
• verpleër
• verpleegster

Afgelei:
• sielsiekeverpleegkundige
• siekekamerverpleegkundige
• studentverpleegkundige

Afkorting:
• verpl.

Vertaling:
Engels: nurse
Nederlands: verpleegkundige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: valskermspringer
Volgende onderwerp: minderjarig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:54:13 MGT 2024