Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » valskermspringer
valskermspringer [boodskap #141375] Do, 23 Maart 2023 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
valskermspringer
Afbreking: val•skerm•sprin•ger
Samestelling: valskerm + springer


Selfstandige naamwoord: valskermspringer
Meervoud: valskermspringers
Verkleinwoord: valskermspringertjie
Meervoud van verkleining: valskermspringertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat met 'n valskerm uit 'n vliegtuig spring.

Gebruik:
• Die kranige valskermspringer het al meer as 100 valskermspronge agter sy naam.

Verwant:
• valskermsoldaar

Vertaling:
Engels: parachutist
Nederlands: parachutist, parachutespringer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: maroelavrug
Volgende onderwerp: verpleegkundige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:58:29 MGT 2024