Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kossak
kossak [boodskap #141372] Do, 23 Maart 2023 09:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kossak
Afbreking: kos•sak
Samestelling: kos + sak


Selfstandige naamwoord: kossak
Meervoud: kossakke
Verkleinwoord: kossakkie
Meervoud van verkleining: kossakkies

Betekenis:
• 'n Sak waarin kos gebêre of vervoer word.
• (spottend) Iemand se maag.

Gebruik:
• 'n Knapsak is 'n kossak wat op die rug gedra word.
• Ek sien daai kossak van jou raak al hoe groter.

Verwant:
• kosbak
• kosblik
• koskas

Vertaling:
Engels: lunch bag, food pouch; stomach
Nederlands: voedselzak; maag, buik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herverdeling
Volgende onderwerp: afemie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:16:38 MGT 2024