Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herverdeling
herverdeling [boodskap #141371] Do, 23 Maart 2023 06:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20214
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herverdeling
Afbreking: her•ver•de•ling
Samestelling: herverdeel + -ing, her- + verdeling


Selfstandige naamwoord: herverdeling
Meervoud: herverdelinge, herverdelings

Betekenis:
• Die handeling van herverdeel: om anders te verdeel.

Gebruik:
• Die herverdeling van rykdom skep nie welvaart nie.

Afgelei:
• herverdelingsbeleid
• herverdelingsdoelwitte
• herverdelingsooreenkoms

Vertaling:
Engels: redistribution
Nederlands: herverdeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liefdeloos
Volgende onderwerp: kossak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:38:05 MGT 2024