Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skei Leendert en Gloudina
Skei Leendert en Gloudina [boodskap #14136] Wo, 29 April 1998 00:00 na volgende boodskap
SAKKIE  is tans af-lyn  SAKKIE
Boodskappe: 8
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek is nuut in hierdie n.g. maar ek wil amper 'n wedenskap
aangaan dat Leendert en Gloudina twee ou getroudes is
wat op skei staan...........

Sakkie
Re: Skei Leendert en Gloudina [boodskap #14137 is 'n antwoord op boodskap #14136] Wo, 29 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon....  is tans af-lyn  Gideon....
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
"SAKKIE" wrote:
>
> Ek is nuut in hierdie n.g. maar ek wil amper 'n wedenskap
> aangaan dat Leendert en Gloudina twee ou getroudes is
> wat op skei staan...........
>
> Sakkie
>

Hmphh!!

Ons sal so gelukkig wees - dan sien ons een van hulle dalk nie weer nie!!

Natuurlik kan ons miskien aansoek doen om SOC.CULTURE.SOUTH AFRICA.AFRIKAANS
te split in S.C.S.A.Leendert en S.C.S.A.Gloudina en dan kan die twee van
hulle crosspost in mekaar se nuusgroepe en S.C.S.A los vir die van ons wat
vervelige dinge wil doen soos om nie in mekaar se karakters in te klim nie ;)

-Gideon-

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Re: Skei Leendert en Gloudina [boodskap #14178 is 'n antwoord op boodskap #14136] Do, 30 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
SAKKIE wrote in message ...
ek wil amper 'n wedenskap aangaan dat Leendert en Gloudina twee ou
getroudes is
wat op skei staan >Sakkie

Nee boeta, die een staan net op sy punt, en die andereen staan op ons tone.

Welkom
Kobus
Re: Skei Leendert en Gloudina [boodskap #14212 is 'n antwoord op boodskap #14136] Vr, 01 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| plante. By een se herkoms staan
| "Transvaal." Dink julle ek moet
| vir hulle attent daarop maak dat
| die Transvaal nie meer bestaan
| nie?
|
| Gloudina
|
|
Gloudina, ek sit met die selfde dilemma: ek moes wrede vorms invul vir ons
aansoeke om groenkaarte en daarop moes ek aandui waar hulle gebore is en as
dit in die buiteland was, watter provinsie.

Altwee is in Florida gebore, maar die eerste is in Transvaal gebore en die
tweede in Gauteng. Die Amerikaner agter die toonbank het Transvaal herken,
maar wou weet waar die tweede Florida is! Hy het nog nie van Gauteng
gehoor nie. Ek verduidelik toe maar en gelukkig glo ek nie daar sal baie
meer sulke vorms wees om in te vul nie.

Nico P
Re: Skei Leendert en Gloudina [boodskap #14238 is 'n antwoord op boodskap #14136] Sa, 02 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J H Rykheer  is tans af-lyn  J H Rykheer
Boodskappe: 34
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
>> SAKKIE wrote in message ...
>> ek wil amper 'n weddenskap
aangaan dat Leendert en Gloudina twee
ou
>> getroudes is
>> wat op skei staan >Sakkie

Haai, Sakkie, dis wat ek ook al
gedink het. Dink jy nie hulle moet
nou maar skei en klaarkry nie?

Johanna
Re: Skei Leendert en Gloudina [boodskap #14239 is 'n antwoord op boodskap #14136] Sa, 02 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"J H Rykheer" writes: >

>>> SAKKIE wrote in message

>>> ek wil amper 'n weddenskap
> aangaan dat Leendert en Gloudina twee
> ou
>>> getroudes is
>>> wat op skei staan >Sakkie
>
> Haai, Sakkie, dis wat ek ook al
> gedink het. Dink jy nie hulle moet
> nou maar skei en klaarkry nie?
>
> Johanna

Ja, Johanna, ek wens ons kan vir
hierdie Afrikaanse SAKKIE vertel
hoe skreeu-snaaks sy opmerking
nou werklik is. Laat ek maar net
dit duidelik maak vir al wat
ore het om te hoor: daar is ook
Sakkies op die walle van die
Ottawa-rivier.

Gloudina
Re: Skei Leendert en Gloudina [boodskap #14257 is 'n antwoord op boodskap #14136] So, 03 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On 29 Apr 1998 05:24:08 GMT, "SAKKIE" wrote:
>
> meestal uiters positief is.

Ekskuus?????
Re: Skei Leendert en Gloudina [boodskap #14258 is 'n antwoord op boodskap #14136] So, 03 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Apr 1998 05:24:08 GMT, "SAKKIE" wrote:
Vorige onderwerp: Robin Hood in Afrika
Volgende onderwerp: 'n Disseksie van Bedrog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 21:09:47 MGT 2024