Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karwy
karwy [boodskap #141350] Di, 21 Maart 2023 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20214
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Karwy
Karwy
karwy
Afbreking: kar•wy


Selfstandige naamwoord: karwy
Meervoud: karwye

Betekenis:
• 'n Tweejarige plant in die familie van skermblomme, Carum carvi, of die sade daarvan wat as spesery gebruik word.

Gebruik:
• Die karwy se saad word o.a. gebruik vir maagprobleme (winderigheid, krampe, opgeblaasdheid), asook om eetlus en menstruasie te bevorder.

Verwant:
• komyn

Vertaling:
Engels: caraway, meridian fennel, Persian cumin
Nederlands: karwij, kummel

Nota:
• Moenie "karwy" met "karwei" (om mense of goedere rond te ry) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wortelkoek
Volgende onderwerp: smag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:38:21 MGT 2024