Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aälawa
aälawa [boodskap #141348] Ma, 20 Maart 2023 20:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Aälawa
Aälawa
aälawa
Afbreking: a•ä•la•wa
Samestelling: aä + lawa


Selfstandige naamwoord: aälawa
Meervoud:

Betekenis:
• Lawa met 'n growwe tekstuur waarvan die oppervlakte in stukke/blokke verdeel is.

Gebruik:
Aälawa is een van die drie vorme van lawastrome.

Wisselvorm:
• aa-lawa

Sinoniem:
• aä
• afroliet
• afrolitiese lawa
• bloklawa
• skuimsteen

Antoniem:
• pahoehoelawa

Vertaling:
Engels: 'a'ā lava
Nederlands: aa-lawa

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: benadruk
Volgende onderwerp: wortelkoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:47:50 MGT 2024