Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seesoogdier
seesoogdier [boodskap #141190] So, 26 Februarie 2023 09:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seesoogdier
Afbreking: see•soog•dier
Samestelling: see + soogdier


Selfstandige naamwoord: seesoogdier
Meervoud: seesoogdiere
Verkleinwoord: seesoogdiertjie
Meervoud van verkleining: seesoogdiertjies

Betekenis:
• 'n Akwatiese soogdier wat in die see leef of van die see afhanklik is.

Gebruik:
• 'n Walvis is nie 'n vis nie, maar n seesoogdier.

Hiponiem:
• manatees
• seehond
• seeluiperd
• walrus
• walvis
• ysbeer

Vertaling:
Engels: marine mammal
Nederlands: zeezoogdier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skatting
Volgende onderwerp: vermeerdering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:42:39 MGT 2024