Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » epentese
epentese [boodskap #141181] Vr, 24 Februarie 2023 14:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
epentese
Afbreking: e•pen•te•se


Selfstandige naamwoord: epentese
Meervoud: epenteses

Betekenis:
• Die invoeging van ekstra klanke (of 'n lettergreep) in 'n woord.

Gebruik:
• 'n Voorbeeld van epentese is wanneer die woord "papier" as "pampier" uitgespreek word.

Afgelei:
• epenteties

Vertaling:
Engels: epenthesis
Nederlands: epenthesis

Nota:
• Van Grieks: επένθεσις, inlassing.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elisie
Volgende onderwerp: hardeband
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:45:37 MGT 2024