Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenspraak
teenspraak [boodskap #141176] Do, 23 Februarie 2023 14:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenspraak
Afbreking: teen•spraak
Samestelling: teen + spraak


Selfstandige naamwoord: teenspraak
Meervoud: teensprake

Betekenis:
• Die uitdrukking van 'n teenoorgestelde opinie.

Gebruik:
• Wil jy regtig aan 'n party behoort wat geen teenspraak duld nie?

Wisselvorm:
• teëspraak

Sinoniem:
• konfrontasie
• kontradiksie
• negering
• ontkenning
• teenargument
• teenstrydigheid
• weerspreking

Vertaling:
Engels: contradiction, denial
Nederlands: tegenspraak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roerloos
Volgende onderwerp: konsiderasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:42:34 MGT 2024