Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rugleuning
rugleuning [boodskap #141163] Di, 21 Februarie 2023 13:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rugleuning
Afbreking: rug•leu•ning
Samestelling: rug + leuning


Selfstandige naamwoord: rugleuning
Meervoud: rugleunings
Verkleinwoord: rugleuninkie
Meervoud van verkleining: rugleuninkies

Betekenis:
• Die deel van 'n stoel of bank waarteen 'n mens se rug leun.

Gebruik:
• Die stoel se rugleuning het gebreek.

Verwant:
• armleuning

Vertaling:
Engels: backrest, back of a chair
Nederlands: rugleuning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seldsaam
Volgende onderwerp: spandabel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:23:49 MGT 2024