Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pel
pel [boodskap #141088] Sa, 11 Februarie 2023 12:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pel
Afbreking: pel


Werkwoord: pel
Verlede tyd: het gepel
Verlede deelwoord: gepelde

Betekenis:
• Om van die omhulsel ontslae te raak. Om af te peul of uit te dop.

Gebruik:
Pel die grondboontjies voordat jy dit voorsit.

Sinoniem:
• afpeul
• afskil
• uitdop

Afgelei:
• pelmeule

Vertaling:
Engels: to peel
Nederlands: pellen

Nota:
• Moenie "pel" met "pêl" ('n vriend) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grinterig
Volgende onderwerp: beneuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:16:13 MGT 2024