Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wagwoord
wagwoord [boodskap #141085] Sa, 11 Februarie 2023 10:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wagwoord
Afbreking: wag•woord
Samestelling: wag + woord


Selfstandige naamwoord: wagwoord
Meervoud: wagwoorde
Verkleinwoord: wagwoordtjie
Meervoud van verkleining: wagwoordtjies

Betekenis:
• 'n Geheime woord of kode wat gebruik word om identiteit te bewys, of toegang te verkry.

Gebruik:
• Memoriseer jou wagwoord en moenie dit orals neerskryf nie.

Sinoniem:
• kodewoord

Afgelei:
• skoontekswagwoord
• wagwoordbeleid

Vertaling:
Engels: password, watchword
Nederlands: wachtwoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekretarisvoël
Volgende onderwerp: selfonderhoudend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:37:52 MGT 2024