Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » -e
-e [boodskap #141083] Sa, 11 Februarie 2023 09:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
-e
Afbreking: -e
Uitspraak: /ə/


Agtervoegsel: -e

Betekenis:
• Agtervoegsel om die meervoud van sommige selfstandige naamwoorde te vorm.
• Agtervoegsel om die attributiewe vorm van 'n byvoeglike naamwoord te vorm.

Gebruik:
• Die meervoud van vrou is vroue (vrou + -e).
• Die attributiewe vorm van aaklig is aaklige (aaklig + -e).

Vertaling:
Engels: -s
Nederlands: -en

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aalwynpil
Volgende onderwerp: sekretarisvoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:18:12 MGT 2024