Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aalwynpil
aalwynpil [boodskap #141082] Sa, 11 Februarie 2023 09:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aalwynpil
Afbreking: aal•wyn•pil
Samestelling: aalwyn + pil


Selfstandige naamwoord: aalwynpil
Meervoud: aalwynpille
Verkleinwoord: aalwynpilletjie
Meervoud van verkleining: aalwynpilletjies

Betekenis:
• Medikasie van aalwyne wat purgasie aanhelp (die maag laat werk).

Gebruik:
• As jy hardlywig is kan jy 'n aalwynpil drink.

Spreekwoord:
• Met 'n aalwynpil in jou kies loop. [Met 'n suur gesig rondloop.]

Wisselvorm:
• aalweepil

Sinoniem:
• aloïen
• purgeerpil

Vertaling:
Engels: aloe pill, aloe drop, aloin pill
Nederlands: aloëpil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfvertroue
Volgende onderwerp: -e
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:30:21 MGT 2024