Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbillikheid
onbillikheid [boodskap #141079] Vr, 10 Februarie 2023 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbillikheid
Afbreking: on•bil•lik•heid
Samestelling: onbillik + -heid


Selfstandige naamwoord: onbillikheid
Meervoud: onbillikhede

Betekenis:
• Die hoedanigheid van onbillik wees.

Gebruik:
• Ons moet saamstaan om hierdie onbillikheid beveg.

Sinoniem:
• ongeregtigheid
• onredelikheid
• onregmatigheid
• onregverdigheid

Antoniem:
• billikheid

Vertaling:
Engels: unfairness, inequity
Nederlands: onbillijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leemgrond
Volgende onderwerp: stapelbed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:32:54 MGT 2024