Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leemgrond
leemgrond [boodskap #141078] Vr, 10 Februarie 2023 17:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leemgrond
Afbreking: leem•grond
Samestelling: leem + grond


Selfstandige naamwoord: leemgrond
Meervoud: leemgronde
Verkleinwoord: leemgrondjie
Meervoud van verkleining: leemgrondjies

Betekenis:
• 'n Mengsel van klei-, sand- en ander grondkorrels.

Gebruik:
Leemgrond is ideaal vir tuinbou aangesien dit ryk aan nutriënte is, vog goed hou, maar ook maklik dreineer.

Hiperoniem:
• grondsoort

Afgelei:
• kleileemgrond

Vertaling:
Engels: loam soil, loamy ground
Nederlands: leemgrond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleigrond
Volgende onderwerp: onbillikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:27:19 MGT 2024