Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleigrond
kleigrond [boodskap #141077] Vr, 10 Februarie 2023 17:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleigrond
Afbreking: klei•grond
Samestelling: klei + grond


Selfstandige naamwoord: kleigrond
Meervoud: kleigronde
Verkleinwoord: kleigrondjie
Meervoud van verkleining: kleigrondjies

Betekenis:
• Grond wat meer fyn kleikorrels (kleiner as 2 µm) as growwe sandkorrels het.

Gebruik:
Kleigrond voel glad, maar as dit nat is word dit klewerig en sal dit 'n vorm behou.

Sinoniem:
• kleiaarde
• turfgrond

Hiperoniem:
• grondsoort

Vertaling:
Engels: clay soil
Nederlands: kleigrond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sandgrond
Volgende onderwerp: leemgrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:29:53 MGT 2024