Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sandgrond
sandgrond [boodskap #141076] Vr, 10 Februarie 2023 17:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sandgrond
Afbreking: sand•grond
Samestelling: sand + grond


Selfstandige naamwoord: sandgrond
Meervoud: sandgronde
Verkleinwoord: sandgrondjie
Meervoud van verkleining: sandgrondjies

Betekenis:
• Los grond waarin daar meer growwe sandkorrels as fyn korrels is.

Gebruik:
Sandgrond voel grinterig wanneer 'n mens dit tussen jou vingers vryf.

Hiperoniem:
• grondsoort

Vertaling:
Engels: sandy soil, sandy ground
Nederlands: zandgrond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bogronds
Volgende onderwerp: kleigrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:40:40 MGT 2024