Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bogrond
bogrond [boodskap #141074] Vr, 10 Februarie 2023 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bogrond
Afbreking: bo•grond
Samestelling: bo + grond


Selfstandige naamwoord: bogrond
Meervoud:

Betekenis:
• Die boonste laag grond wat op die oppervlak van die aarde lê.

Gebruik:
• Die vrugbare bogrond moet beskerm word sodat dit nie deur water weggespoel of deur wind weggewaai word nie.

Antoniem:
• ondergrond

Verwant:
• bogronds

Vertaling:
Engels: topsoil
Nederlands: bovengrond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondergrond
Volgende onderwerp: bogronds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:24:34 MGT 2024