Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondergrond
ondergrond [boodskap #141073] Vr, 10 Februarie 2023 12:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondergrond
Afbreking: on•der•grond
Samestelling: onder + grond


Selfstandige naamwoord: ondergrond
Meervoud:

Betekenis:
• Die grond onder die boonste laag.

Gebruik:
• Die ondergrond is kleiagtig.
• Onder die bogrond is 'n laag ondergrond en heel onder is 'n rotslaag.

Antoniem:
• bogrond

Afgelei:
• ondergrondlaag
• ondergrondvog

Verwant:
• ondergronds

Vertaling:
Engels: subsoil, subsurface
Nederlands: ondergrond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koppyn
Volgende onderwerp: bogrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:28:38 MGT 2024