Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koppyn
koppyn [boodskap #141072] Vr, 10 Februarie 2023 12:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koppyn
Afbreking: kop•pyn
Samestelling: kop + pyn


Selfstandige naamwoord: koppyn
Meervoud: koppyne

Betekenis:
• 'n Pyn wat in die kop gesetel is.

Gebruik:
• Ek het 'n vreeslike koppyn.

Sinoniem:
• hoofpyn
• kopseer

Vertaling:
Engels: headache
Nederlands: koppijn, hoofdpijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knoeier
Volgende onderwerp: ondergrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:34:16 MGT 2024