Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaapsaal
slaapsaal [boodskap #141066] Vr, 10 Februarie 2023 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Slaapsaal.
'n Slaapsaal.
slaapsaal
Afbreking: slaap•saal
Samestelling: slaap + saal


Selfstandige naamwoord: slaapsaal
Meervoud: slaapsale
Verkleinwoord: slaapsaaltjie
Meervoud van verkleining: slaapsaaltjies

Betekenis:
• 'n Groot kamer met rye beddens waarin mense kan slaap.

Gebruik:
• Die slaapsaal kan 30 kinders akkommodeer.

Verwant:
• slaapkamer
• slaapvertrek
• stapelbed

Vertaling:
Engels: dormitory, dorter
Nederlands: slaapzaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: druiwetros
Volgende onderwerp: estrogeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:41:17 MGT 2024