Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » druiwetros
druiwetros [boodskap #141065] Vr, 10 Februarie 2023 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Druiwetros.
'n Druiwetros.
druiwetros
Afbreking: drui•we•tros
Samestelling: druiwe + tros


Selfstandige naamwoord: druiwetros
Meervoud: druiwetrosse
Verkleinwoord: druiwetrossie
Meervoud van verkleining: druiwetrossies

Betekenis:
• 'n Tros vol druiwekorrels; bondel druiwe met 'n gemeenskaplike steel.

Gebruik:
• Die druiwetros uit Kanaän was so groot dat twee mans dit aan 'n stok moes dra.

Vertaling:
Engels: cluster of grapes
Nederlands: druiventros

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: allitereer
Volgende onderwerp: slaapsaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:22:10 MGT 2024