Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allitereer
allitereer [boodskap #141064] Vr, 10 Februarie 2023 07:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allitereer
Afbreking: al•li•te•reer


Werkwoord: allitereer
Verlede tyd: het geallitereer
Teenwoordige deelwoord: allitererend

Betekenis:
• Om alliterasie toe te pas; met dieselfde medeklinkers begin.

Gebruik:
• Luister hoe mooi allitereer die sin: Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep.
Alles allitereer al te lekker.

Hiperoniem:
• dig

Verwant:
• alliterasie

Vertaling:
Engels: to alliterate
Nederlands: allitereren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gort
Volgende onderwerp: druiwetros
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:19:46 MGT 2024