Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gort
gort [boodskap #141063] Do, 09 Februarie 2023 20:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rou gort.
Rou gort.
gort
Afbreking: gort


Selfstandige naamwoord: gort
Meervoud:

Betekenis:
• Garskorrels wat afgedop (gepel) en as voedsel geëet word.

Gebruik:
• Kook die sop tot die gort sag is.

Spreekwoord:
• Die gort is gaar. [Daar is nou moeilikheid.]
• Van hawer tot gort. [Deur en deur. In die fynste besonderhede.]

Afgelei:
• gortsop
• gortwater
• gort-en-groentesop
• gort-en-vleissop

Vertaling:
Engels: pearl barley, groats
Nederlands: gort

Nota:
• Moenie "gort" met "gord" (om met 'n gordel vas te maak) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nagedagtenis
Volgende onderwerp: allitereer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:37:38 MGT 2024