Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » artefak
artefak [boodskap #141056] Wo, 08 Februarie 2023 20:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
artefak
Afbreking: ar•te•fak


Selfstandige naamwoord: artefak
Meervoud: artefakte

Betekenis:
• 'n Mensgemaakte voorwerp, soos 'n werktuig of 'n kunswerk, veral in argeologiese konteks.

Gebruik:
• Die goue renoster van Mapungubwe is 'n bekende artefak wat in die Limpopoprovinsie gevind is.

Wisselvorm:
• artifak

Vertaling:
Engels: artifact, artefact
Nederlands: artefact

Nota:
• Van Latyn: arte factum, kunsmatig gemaak.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: musketier
Volgende onderwerp: gravure
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:17:49 MGT 2024