Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » salueer
salueer [boodskap #141054] Wo, 08 Februarie 2023 16:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Offisier wat salueer.
'n Offisier wat salueer.
salueer
Afbreking: sa•lu•eer


Werkwoord: salueer
Verlede tyd: het gesalueer

Betekenis:
• Om iemand op 'n militêre wyse te groet, of 'n sarsie skote wat as eerbewys afgevuur word.

Gebruik:
• Wanneer die vlag gehys word moet alle personeel in uniform die vlag salueer en ander persone moet op aandag staan.

Sinoniem:
• begroet
• groet
• huldig

Verwant:
• saluut
• salvo

Vertaling:
Engels: to salute
Nederlands: salueren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saluut
Volgende onderwerp: musketier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:42:26 MGT 2024