Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saluut
saluut [boodskap #141053] Wo, 08 Februarie 2023 15:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Saluut.
'n Saluut.
saluut
Afbreking: sa•luut


Selfstandige naamwoord: saluut
Meervoud: salute

Betekenis:
• 'n Militêre groet, of die afvuur van skote as 'n vorm van eerbetoning.

Gebruik:
• Wanneer die vlag gehys word moet diegene in militêre uniform 'n saluut gee volgens militêre regulasies.

Sinoniem:
• salutasie
• salvo

Hiponiem:
• eresaluut
• Nazi-saluut
• vlagsaluut

Afgelei:
• saluuthouding
• saluutskoot
• saluutvuur

Verwant:
• salueer

Vertaling:
Engels: salute
Nederlands: saluut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pruttelaar
Volgende onderwerp: salueer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:32:47 MGT 2024