Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pruttelaar
pruttelaar [boodskap #141051] Di, 07 Februarie 2023 20:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pruttelaar
Afbreking: prut•te•laar
Samestelling: pruttel + -aar


Selfstandige naamwoord: pruttelaar
Meervoud: pruttelaars
Verkleinwoord: pruttelaartjie
Meervoud van verkleining: pruttelaartjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat pruttel (binnensmonds brom, kla of mor).

Gebruik:
• Jou bitterwyn, jou pruttelaar, ek slaan jou inmekaar. [Hasie, Al Debbo]

Sinoniem:
• brombeer
• grompot
• knorpot
• kniesoor
• pruttelkous

Vertaling:
Engels: grumbler, moaner, grouch
Nederlands: pruttelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: menger
Volgende onderwerp: saluut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:21:21 MGT 2024