Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » menger
menger [boodskap #141050] Di, 07 Februarie 2023 20:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Menger waarin sement gemeng word.
'n Menger waarin sement gemeng word.
menger
Afbreking: men•ger
Samestelling: meng + -er


Selfstandige naamwoord: menger
Meervoud: mengers
Verkleinwoord: mengertjie
Meervoud van verkleining: mengertjies

Betekenis:
• Iets of iemand wat bestanddele saam meng.

Gebruik:
• Plaas al die bestanddele in jou elektriese menger se mengbak.

Sinoniem:
• klitser
• klopper
• roerder

Hiponiem:
• betonmenger
• drankmenger
• gifmenger
• kleurmenger
• kosmenger
• oudiomenger
• warmwatermenger
• wolmenger

Vertaling:
Engels: mixer
Nederlands: menger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorrok
Volgende onderwerp: pruttelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:23:16 MGT 2024