Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sielsgelukkig
sielsgelukkig [boodskap #141047] Ma, 06 Februarie 2023 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sielsgelukkig
Afbreking: siels•ge•luk•kig
Samestelling: siel + -s- + gelukkig


Byvoeglike naamwoord: sielsgelukkig
Attributief: sielsgelukkige

Betekenis:
• Intensiewe vorm van gelukkig: baie gelukkig.

Gebruik:
• Om in die natuur te wees, maak hom sielsgelukkig.

Sinoniem:
• dolgelukkig
• doodgelukkig

Vertaling:
Engels: very happy, overjoyed
Nederlands: zielsgelukkig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vorstehuis
Volgende onderwerp: oorrok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:21:53 MGT 2024