Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vorstehuis
vorstehuis [boodskap #141046] Ma, 06 Februarie 2023 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vorstehuis
Afbreking: vors•te•huis
Samestelling: vors + -te + huis


Selfstandige naamwoord: vorstehuis
Meervoud: vorstehuise

Betekenis:
• 'n Familie waarbinne die koningskap oorgeërf word.

Gebruik:
• Die Huis van Habsburg is 'n ou Oostenrykse vorstehuis wat eeue lank keisers, konings, grawe en hertoë opgelewer het.

Sinoniem:
• dinastie
• koningshuis
• stamhuis

Vertaling:
Engels: dynasty, royal house, reigning house, noble house
Nederlands: vorstenhuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: braaier
Volgende onderwerp: sielsgelukkig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:24:50 MGT 2024