Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » braaier
braaier [boodskap #141045] Ma, 06 Februarie 2023 17:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
braaier
Afbreking: braai•er
Samestelling: braai + -er


Selfstandige naamwoord: braaier
Meervoud: braaiers
Verkleinwoord: braaiertjie
Meervoud van verkleining: braaiertjies

Betekenis:
• Iemand wat braai.
• Iets waarop of waarin kos gebraai word.

Gebruik:
• Komplimenteer die braaier as die vleis goed gebraai is.
• Maak die braaier se rooster skoon voordat jy begin braai.

Hiponiem:
• bobaasbraaier
• elektriese braaier
• lugbraaier

Afgelei:
• braaiery

Vertaling:
Engels: griller; barbecue, grill, fryer
Nederlands: frituurder; frituur, friteuse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugbraaier
Volgende onderwerp: vorstehuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:32:35 MGT 2024