Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karkas
karkas [boodskap #141005] Vr, 03 Februarie 2023 16:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karkas
Afbreking: kar•kas


Selfstandige naamwoord: karkas
Meervoud: karkasse
Verkleinwoord: karkassie
Meervoud van verkleining: karkassies

Betekenis:
• Die liggaam van 'n dooie dier (soms ook van 'n mens).

Gebruik:
• Die aasvoëls draai bokant die bok se karkas.

Sinoniem:
• kadawer
• lyk

Vertaling:
Engels: carcase
Nederlands: karkas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: atleties
Volgende onderwerp: naboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:51:05 MGT 2024