Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opgewektheid
opgewektheid [boodskap #141000] Vr, 03 Februarie 2023 13:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opgewektheid
Afbreking: op•ge•wekt•heid
Samestelling: opgewek + -(t)heid


Selfstandige naamwoord: opgewektheid
Meervoud: opgewekthede

Betekenis:
• Die handeling van vrolik en opgewek wees.

Gebruik:
• Lente is die seisoen van hoop, vreugde en opgewektheid.

Sinoniem:
• animo (musiek)
• blyheid
• blymoedigheid
• lewendigheid
• lewenslus
• opgeruimdheid
• uitgelatenheid
• vrolikheid

Vertaling:
Engels: cheerfulness, joyfulness, happiness
Nederlands: opgewektheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vierwiel
Volgende onderwerp: korvee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:31:09 MGT 2024