Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vierwiel
vierwiel [boodskap #140999] Vr, 03 Februarie 2023 12:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vierwiel
Afbreking: vier•wiel
Samestelling: vier + wiel


Selfstandige naamwoord: vierwiel
Meervoud: vierwiele
Verkleinwoord: vierwieletjie
Meervoud van verkleining: vierwieletjies

Betekenis:
• 'n Voertuig met vier wiele.

Gebruik:
• Naas die staproetes kan besoekers die reservaat op 'n vierwiel of te perd verken.

Afgelei:
• vierwielaandrywing
• vierwielig
• vierwielmotorfiets
• vierwielsleepwa
• vierwieltrok
• vierwielvoertuig

Vertaling:
Engels: four wheeler
Nederlands: vierwieler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driewiel
Volgende onderwerp: opgewektheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:14:34 MGT 2024